Zambezi se minerale 'moet hier verwerk word'

--:--
Die ontdekking van 'n hoë konsentrasie kritieke minerale in die Zambezi-streek veroorsaak groot opgewondenheid. Dit sluit in aluminium, silikon, mangaan, yster en koper, volgens die inligting-ministerie se Zambezi-kantoor. Kosmos 94.1 Nuus het met die sakeman Leake Hangala gesels, wat sê die minerale moet in die land verwerk word.
14 Aug 9AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Cosatu veroordeel vervolging van Nigeriese vakbondleier

Cosatu sê hy veroordeel die volgehoue teistering en vervolging van die president van die Nigeriese Arbeidskongres, Joe Ajaero. Hy was Maandag op pad om die Britse Vakbond Kongres se konferensie in Londen by te woon, toe staatsveiligheidsagente hom by die lughawe in Abuja in hegtenis geneem het. Zanele Sabela van…
12 Sep 12PM 1 min

Botswana hersien bloutong-invoerregulasies vir beeste, skape, bokke

Botswana se landbouministerie het die sanitêre vereistes vir die invoer van beeste, skape en bokke uit Namibië hersien. Vir beeste is daar twee vereistes: diere moet geen kliniese tekens van bloutong toon op die dag van verskeping nie, en moet uit 'n sone kom waar geen gevalle vir ten minste…
12 Sep 12PM 1 min

Eerste nie-professionele bemanning op ruimtewandeling

’n Miljardêr en ’n ingenieur het die eerste nie-professionele bemanning geword wat een van die riskantste maneuvers in die ruimte uitgevoer het – ’n ruimtewandeling. Jared Isaacman en Sarah Gillis het ongeveer 15 minute uitmekaar uit die SpaceX-ruimtetuig geklim met spesiaal ontwerpte pakke. "Terug by die huis het ons almal…
12 Sep 12PM 1 min

Minder aktiewe SIM-kaarte, dongle-datagebruik styg 17%

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, het sy statistieke vir die tweede kwartaal vrygestel, waarin tendense in telekommunikasie, uitsaaiwese en posdienste uiteengesit word. Sleutelpunte sluit in 'n daling van 5 persent in aktiewe SIM-kaarte en 'n 11 persent afname in mobiele breëbandgebruik op fone. Datagebruik deur onder andere dongles…
12 Sep 11AM 1 min

Klimaatsverandering - Namibië moet dinge reg begin doen, sê Muniaro

Sosiale beskerming is van kardinale belang om die impak van klimaatsverandering aan te spreek, maar die lande wat die meeste deur die klimaatkrisis geraak word, is die minste voorbereid. ’n Nuwe verslag van die Internasionale Arbeidsorganisasie beklemtoon dat regerings universele maatskaplike beskerming onderbenut om te help om by klimaatsverandering aan…
12 Sep 10AM 1 min