Justisie wil Voogdyfonds outonome entiteit maak

--:--
Die justisie-ministerie poog om die Voogdyfonds ter waarde van meer as 2 miljard Namibiese dollar wat binne die ministerie bestuur word, te omskep in 'n outonome entiteit om die bestuur en doeltreffendheid daarvan te verbeter. Daar word gewerk aan 'n herstruktureringsvoorstel en kennisgewings van uitdrukking van belangstelling word geloods vir konsultasiedienste om sy bestuur, wetlike raamwerk en finansiële bedrywighede te verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die justisie-ministerie se waarnemende hoof skakelbeampte, Edmund Khoaseb, oor hoekom die fonds outonoom moet word.
14 Aug 8AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Saftu ontstoke oor bankbase se R475 452-per-dag salaris

Die vakbondfederasie Saftu het die hoë inkomste van banke se uitvoerende hoofde veroordeel. Die woordvoerder, Mogoshadi Maserumule, sê onlangse syfers het getoon die vergoeding van bestuurslui van die land se vier groot banke beloop miljoene. Sy sê in die 2023-boekjaar het Investec se uitvoerende hoof, Fani Titi, 175-miljoen Suid-Afrikaanse rand…
10 Sep 8AM 1 min

LPM-jeug kap regering oor duur groenwaterstof-beraad kaartjies

Die groenwaterstof-beraad wat verlede week plaasgevind het, lok nog steeds reaksie uit. Die Engelse dagblad Namibian Sun het berig dat die kaartjies meer as 30 000 Namibiese dollar gekos het. Die woordvoerder van die Landless Peoples Movement se jeug element, William Minnie, het by 'n perskonferensie die party se sienings…
10 Sep 8AM 1 min

AR se vakbond stoei met Chinese Beifang in arbeidshof

'n Saak teen Beifang Mining Technology wat ingedien is deur die Revolutionary Union verskyn vandag in die hoërhof. Die vakbond vra die hof vir ‘n interdik deur teen uitbuiting en intimidasie van sy lede. Die Workers Revolutionary Union word verteenwoordig deur Kadhila Amoomo en die regter in die saak is…
10 Sep 6AM 1 min

SAPD moet meer aandag gee aan sindikate

Die Aktiviste en Burgerforum doen 'n beroep op die buurland se polisieminister, Senzo Mchunu, om die polisie te ondersteun met die nodige hulpbronne om in lyn te kom met goed-toegeruste misdaadsindikate. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die polisiediens verdien lof en nie net opportunistiese kritiek nie. Hy sê…
10 Sep 6AM 1 min

Ekoloog sê oor hitte en impak op Namibië

Die toenemende hitte wat Afrika en groot dele van die wêreld ervaar, is kommerwekkend. Die hoë temperature raak grondgehalte, grassoorte en die moontlikheid van gewasse se verbouing in verskeie gebiede. Jaar op jaar word die temperatuurrekords oorskry en vir Namibië, wat staatmaak op reënval vir voedselverbouing, is dit ‘n uitdaging…
10 Sep 6AM 1 min