Ally sal nie militêre basisse bou nie

--:--
Daar word heelwat geld spandeer op kapitaalprojekte in die land, maar meer kan gedoen word. Voor die verkiesing in November vra Kosmos 94.1 Nuus belangrike vrae aan politieke partye en presidensiële kandidate. Kosmos 94.1 Nuus het 'n onderhoud gevoer met die onafhanklike presidensiële kandidaat Ally Angula, wat sê sy sal regeringsgeboue in die streke bou, in plaas van militêre basisse.
14 Aug 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Namibië sal aansoek doen vir BRICS-lidmaatskap

Die BRICS Besigheidsraad het werk in sleutelsektore soos agri-sake, lugvaart en die digitale ekonomie uitgelig in sy vordering vanjaar. Die BRICS Plus-alliansie sluit nou ook Egipte, Ethiopië, Iran en die Verenigde Arabiese Emirate in. Die raad beoog om ekonomiese groei in BRICS-lande te bevorder deur samewerking en ontwikkeling van energie-inisiatiewe…
18 Sep 3AM 1 min

DA hou aksiedag teen Eskom-verhoging

Die DA hou vandag ʼn Nasionale Dag van Aksie in al nege provinsies om protes aan te teken teen Eskom se voorgestelde elektrisiteitstariefverhoging van 36-persent. Dit volg na Eskom se aansoek om ʼn bykomende agt-miljard-rand in te haal met tariewe. Woordvoerder van die DA, Kevin Mileham, sê die verhogings is…
18 Sep 3AM 1 min

Bokke is gereed vir Argentinië

Die Springbokke is oorgehaal om Saterdag die Rugbykampioenskaps-titel in Argentinië te verower, maar hulle is deeglik bewus daarvan dat die tuisspan ook 'n faktor is. Die wêreldkampioene is bo-aan die punteleer en agt punte voor Argentinië in die tweede plek. ’n Oorwinning in Santiago sal aan die Springbokke hulle eerste…
18 Sep 3AM 1 min

Huwelikswetsontwerp word gewysig

Die huwelikswetsontwerp het weer 'n draai in die Nasionale Vergadering gemaak. Die huis is besig met wysigings aan die wetsontwerp nadat dit van die Nasionale Raad terug ontvang is. Een van die wysigings is die verbreking van huwelike, waar geen melding gemaak word van selfdegeslag huwelike nie. Adjunk-binnelandse sake-minister, Lucia…
18 Sep 3AM 1 min

Ouditeur-generaal praat oor SAL

Die Kantoor van die ouditeur-generaal sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens het in onlangse jare ernstige finansiële en bedryfsrampspoed ervaar. Ouditeur Thato Kunene het aan die Parlementêre Staande Komitee oor Openbare Rekeninge gesê die regering het 38,1-miljard-rand in die lugdiens ingepomp waarvan 27,6-miljard-rand toegewys is na die sakeredding. Hy het bygevoeg daar…
18 Sep 2AM 1 min