Mudge stel manifes bekend, gesels oor wit-marginalisering
--:--
Die Republikeinse Party het hulle manifes in die hoofstad bekend gestel. Die partypresident Henk Mudge het die party se standpunt op verskeie kwessies uiteen gesit. Een van die kwessies is die regstellende aksie wat volgens hom moet val.