Die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê

Loading player...
Deon en Karin gesels hierdie week oor die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê. Karin getuig oor haar eie pa wat vaderloos en armoede groot geword het en deurlopend deur sy lewe nie sy ware identiteit kon vind nie. In hierdie magtelose stryd het hy homself oorgegee aan alkohol. Ongelukkig het sy verslawing en sy emosionele bagasie hulle as gesin baie seer gemaak en die gevolge daarvan het nog bagasie in die kinders se lewens veroorsaak.
29 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

God, geld en mens agter die geld

Deon en Karin ondersoek die invloed van geld in mense se lewens die belangrikheid van die toepassing van Bybelse beginsels.
28 Sep 1 hr 27 min

You belong here!

God loves us, wants us and refuses tot treat us as expendable. Deon, Karin en René Changuion gesels oor hierdie mooi boodskap.
7 Sep 1 hr 19 min

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min