Ps Japie Venter - wat is in dit vir my?

--:--
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is in dit vir my?” uit FILIPPENSE 4:17-19 NLV
“Nie dat ek ’n skenking soek nie; ek soek die resultaat daarvan: groter krediet op julle rekening! [18] Op hierdie stadium het ek alles ontvang – en meer as genoeg! Met dit wat julle saam met Epafroditus gestuur het, het ek alles wat ek nodig het. Wat julle gestuur het, is ’n lieflike reukoffer waarvan God hou. [19] Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit sy heerlike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het.”
13 Aug 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marie Sukers veg vir Goddelike geregtigheid

Dan gesels ons met Marie Sukers wat in die verlede in die Parlement gedien het, maar nou bekend staan as ‘n kampvegter vir Goddelike geregtigheid in haar gemeenskap.
5 Sep 10AM 17 min

Welma Geldenhuys: Die stigma rondom Demensie

September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk.
4 Sep 10AM 12 min

Jannie Putter: Respek is die sleutel

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Respek is die sleutel” uit Rom 12:10
5 Sep 11AM 3 min