Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor die ragfyn Naaldekoker en Rom 1:20 hom vir ons.