Anette Rheeder kuier vandag in die ateljee en gesels oor A.Vogel se "Boldocynara"

--:--
Woensdagoggend was Anette Rheeder saam met die oggend-span in die ateljee. Daar is gesels verder oor die lewer en A.Vogel se "Boldocynara". A.Vogel produkte, insluitend "Boldocynara" is in Namibië beskikbaar by jou naaste plaaslike apteek. Navrae kan ook gerus per epos gerig word aan info@sanatural.co.za.
7 Aug 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes