Ep. 175 Die glans van mode en skoonheid - en gewone vreugdes

Loading player...
Wanneer is ‘n vrou mooi? Kan elkeen van ons stylvol leef? Entrepreneur Suzanne Kotze gesels oor die geboorte van Stylvol.co.za ná die sluiting van die vrouetydskrif waar sy as skoonheidsredakteur gewerk het, die geheim van ‘n goeie vennootskap, en hoe sy die glanswêreld met ma-wees en ‘n bedrywige skedule versoen.
6 Aug 2024 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min