Ps Mark Taljaard inspireer

--:--
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl.
1 Aug 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Japie Veter - Vertroue

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vertroue” uit 1 Kor 13:6-7 1 KORINTIËRS 13:6-7 NLV Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. [7] Die liefde bly stil oor ander se foute, dit…
10 Sep 11AM 3 min

Marie Sukers veg vir Goddelike geregtigheid

Dan gesels ons met Marie Sukers wat in die verlede in die Parlement gedien het, maar nou bekend staan as ‘n kampvegter vir Goddelike geregtigheid in haar gemeenskap.
5 Sep 10AM 17 min

Welma Geldenhuys: Die stigma rondom Demensie

September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk.
4 Sep 10AM 12 min