Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Te veel/ te min afhanklikheid
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Volgens jou geloof.”
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vra enigiets, maar die Here besluit” uit Matt 7:7 en Lukas 11:13
Johann Els gesels met Ps Immanuel Landman van Elim Gemeente in Hatfield. Hy is tans besig om deur die land te reis om predikante toe te rus met Teach Every Nation se materiaal.
As deel van Hartbewustheidsmaand kuier Johann met Dr Stefan Schoeman (ook bekend as Dok Stef) vanmiddag oor hoe om ons hart te versorg, en hoekom ons harte so sukkel deesdae.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.