Moenie vergelyk nie

--:--
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Moenie vergelyk nie” uit Jak 4: 2
1 Aug 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Selby Williams - Hier is ek

“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor.
9 Oct 10AM 11 min

Kalaharistories: Geveerde vergifnis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde…
10 Oct 11AM 7 min

Wynand du Preez - Kyk na die gewer, nie die gawes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kyk na die gewer, nie die gawe nie” uit Prediker 5.
8 Oct 10AM 5 min