Delf Steeds Dieper | Vrydag 26 Julie 2024

--:--
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 26 Julie 2024. Elmain J van Rensburg is ‘n kosbare dame wat reeds baie jare werk onder plaaswerkers in die De Doorns Vallei. Sy vertel van die nood, hoe hulle dit aanspreek en ook heerlike verwagting van ‘n moontlike nuwe skool vir ‘n spesiale doel, in die Vallei.
Elizabeth Jordaan sit haar vertelling van die wel en weë van Andrew Murray as jong predikant in Suid-Afrika voort en om die program af te sluit – kom ons leer van Josua! Ja! Moses se dapper opvolger.
Kom! Luister! En word geïnspireer!!
26 Jul Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - Vrydag 6 Sept 2024

Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense…
6 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 23 August 2024

Vir Potgooi: Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy…
23 Aug 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 16 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
16 Aug 1 hr 37 min

Delf steeds dieper - Vrydag 09 Augustus 2024

Vrouedag!! OP hierdie Vrouedag kon ons nie anders as om soos ‘n Koningin Ester van ouds voor ons Vader te kniel om te bid vir ons land en haar mense!! Luister! En bid saam! Asseblief
9 Aug 1 hr 35 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 02 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
2 Aug 1 hr 35 min