Wanneer dit voel of jy besig is om te sink

Loading player...
Wanneer dit lyk of alles teen jou kom...en jy voel of jy wil wankel, en sink...is daar Een wat jou staande sal hou. Ken jy Hom? Mag die Psalm jou stig
1 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min