Jesus is groter as jou storms

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jesus is groter as jou storm.” Uit MATTEUS 8:26 NLV
"Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig so klein?” Daarna het Hy opgestaan, die winde en die see streng aangespreek en daar het ’n groot kalmte gekom."
16 Jul 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ilse Roux oor 'n Bybelse vas

Wynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie.
11 Jun 10AM 19 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
11 Jun 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Lewende Offers

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers.
12 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories: Slotparagraaf van my lewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf…
12 Jun 11AM 6 min