Hunter Plaatjies vat lekker grond met Skemergrond.

Loading player...
Gloria Meyer (Hunter Plaatjies) is ’n lewenslustige blommeverkoper op die Kaapse Vlakte. Met haar ma se afsterwe het Gloria belowe om na haar broer, Fabian (Marunzo Thomas), te kyk. Ten spyte van al die probleme wat sy by die huis in die gesig staar, is Gloria vol lewe en passie. Weeks aande 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
10 Jul 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min