Jannie Puetter oor geduld

--:--
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Geduld” uit Matt 7:7
11 Jul 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Gustav Gous: nabyheid en intimiteit

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Nabyheid en intimiteit in verhoudings.”
29 Oct 11AM 5 min

Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat…
29 Oct 11AM 4 min

Wynand du Preez - Moenie die verlede verromantiseer nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie die verlede verromantiseer nie” uit Prediker 7:10
29 Oct 12AM 5 min

Isabella Olivier: Kleine Krummels Kook

Ons gesels met Isabella Olivier oor haar hart om gesinne meer saam te kry kosmaak. Vandaar haar visie vir Kleine Krummels waar sy die kinders leer bak en brou, en alles wat daaruit vloei. Soos bv die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo wat die 2de Nov plaasvind.
24 Oct 10AM 11 min

Kalaharistories - Baasskap

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap”…
24 Oct 11AM 6 min