Talisha Botha inspireer

Loading player...
Johannn Els gesels met 14 jarige Talisha Botha. Sy is Sarie Botha (een van ons luisteraars) se kleindogter, en nadat sy haar lewe aan Jesus gegee het, het sy besluit om almal wat sy kan bereik te bereik met inspirasies wat sy via whatsapp uitstuur. Ons wou die hele storie hoor.
9 Jul 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Sy boodskap aan Sardus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna.
2 Jan 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Tiatira

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira
26 Dec 2024 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyer - Sy boodskap aan

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum
19 Dec 2024 10AM 6 min

Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Smirna

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 8-11 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna.
12 Dec 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: jou hart se taal

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou…
12 Dec 2024 10AM 7 min