Ps Japie Venter: Dink oor jouself soos God oor jou dink

--:--
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dink oor jouself soos God oor jou dink” uit Jer 29:11
"Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê."
9 Jul 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Yolande Loots - Loop-Saam-Met-My-Woordkamp

Johann Els gesels met Yolande Loots oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Haar sessie se naam: Jy is nie alleen nie, kom ons raak prakties!
10 Sep 10AM 14 min

Kalaharistories: Keuses, keuses en nogmaals keuses

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses,…
12 Sep 11AM 6 min

Wynand du Preez - Vir wie sloof jy jou af?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 4:4-7 – Vir wie sloof jy jou af?
10 Sep 10AM 5 min

Dr Gustav Gous - Amper lewendig

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Amper lewendig”
10 Sep 11AM 3 min