Dr Gustav Gous: Transformasie

--:--
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Transformeer jouself” uit 2 Kor 5:17.
9 Jul 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andre van den Berg oor MMC Springs

Dan gesels ons met Andre van den Berg oor die Mighty Men Springs Konferensie. Waar die vandaan kom en wat hulle alles beplan.
27 Aug 10AM 13 min

Wynand du Preez - Rykdom hou dalk nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: “Rykdom hou dalk nie”
27 Aug 10AM 6 min

Ps Japie Venter: God vertrou jou met Sy guns

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5 "Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan."
27 Aug 11AM 2 min