Kripto-mark reageer steeds op Fed-voorsitter

--:--
Aanmerkings deur Jerome Powell, voorsitter van die Federale Reserweraad, het 'n beduidende impak op kriptomarkte gehad. Powell het vordering met die bekamping van inflasie erken, maar het die behoefte aan volgehoue bewyse beklemtoon voordat rentekoersverlagings oorweeg word. Sy opmerkings, te midde van markverwagtinge vir Fed-koersverlagings, het gelei tot 'n daling in Bitcoin sowel as ander kripto-geldeenhede, gehad en Bitcoin is tans op rondom 56 260 Amerikaanse dollar. Chris Hart, bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, sê Powell se invloed op kriptomarkte is steeds hoog, maar sal begin daal.
8 Jul 11AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Kenner reageer op hof vir kleineise

Die Kabinet het die instelling van 'n hof vir klein eise as 'n saak van dringendheid goedgekeur om opeenhoping in die land se oorbelaste regstelsel te help verlig. Dit is daarop gemik om die hantering van geringe siviele geskille te stroomlyn, om hoër howe toe te laat om op meer…
6 Oct 6AM 1 min

Werkers moet altyd veilig wees, ongeag die sektor - vakbondleier

Die tweede uitgawe van IPPR se Green Hydrogen Monitor bied opdaterings en insigte oor ontwikkelings in Namibië se groenwaterstof-bedryf. 'n Sleutelartikel bespreek kommer oor vaardigheidsontwikkeling en werksgeleenthede, veral van inwoners in die suide. Hulle vrees dat die regering se groenwaterstofprojekte hulle dalk nie regstreeks sal bevoordeel nie. Die streekleierskap word…
6 Oct 4AM 1 min

DA verwelkom hofuitspraak teen Hlope se verskyning op RDK

Die DA verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se besluit om die MK-party se poging om hierdie week se onderhoude deur die Regterlike Dienskommissie uit te stel, van die hand te wys. Dit volg op 'n Wes-Kaapse Hooggeregshof-interdik wat gekeer het dat die afgedankte voormalige regterpresident John Hlophe deelneem aan RDK-prosesse…
6 Oct 4AM 1 min

Ministerie loods plastiese chirurgie-veldtog vir gesondheid

Die gesondheidsministerie het 'n veldtog vir plastiese chirurgie in die Erongo-streek van stapel gestuur. Die veldtog, onder leiding van dr. Augustu Gawab, fokus op dringende mediese ingrypings, nie kosmetiese prosedures nie. Dit is daarop gemik om onder andere brandslagoffers te help en oortollige vet vir gesondheidsdoeleindes te verminder. Dit teiken…
6 Oct 3AM 1 min

LPO se Van Wyk sê oor veebemarkingsyfers

Tydens die Namibiese Landbou Unie se jaarkongres het die Lewendehawe Produsente Organisasie 'n verslag gegee oor hulle vordering in 2024. Volgens die voorsitter van die organisasie, Jako van Wyk, lyk dinge heel goed ten spyte van die droogte. Op 'n ander noot het die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad gesê dat algehele…
6 Oct 3AM 1 min