Verwoestende brande berokken groot skade in dele van Oos-Vrystaat

Loading player...
Die Oos-Vrystaat is die afgelope naweek (6-7/7) deur verwoestende brande getref wat groot verliese aan weiding, infrastruktuur en vee gebring het.
Die Vrystaatse LUR vir Landbou, Elzabé Rockman, het die geaffekteerde areas besoek om die situasie eerstehands te beoordeel en met boere te gesels oor hul bekommernisse en behoeftes. Gedurende haar besoek het Rockman opgemerk dat die brande steeds nie heeltemal geblus is nie. Robyn Schutte het met haar gesels.
8 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Senwes: fokus van 2025 op optimalisering en groei

OFM Agri het met Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van die Senwes Groep, gesels oor die verwagtinge en uitdagings vir die landbousektor in 2025. Volgens Strydom is 2025 vol potensiaal en bied dit die geleentheid om vernuwing en verbetering in die sektor te dryf.
14 Jan 10PM 6 min

Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 8

Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor opvolgbeplanning…
14 Jan 10PM 4 min

2025 Jaaroorsig: Agri Noord-Kaap

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Noord-Kaap Agri se HUB Dirk Krapohl oor die organisasie se verwagtinge vir 2025…
14 Jan 10PM 2 min