Vreugdevolle Herstel - Psalm 51 (b)

Loading player...
Na verontskuldiging, kom blydskap, genesing, en versterking. Luister saam na die tweede aflewering van Psalm 51, oor hoe God blydskap, en herstel, in Koning Dawid se lewe gebring het, en dieselfde vir jou gedoen het.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min