Vrydag 5 Julie 2024

Loading player...
Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 5 Julie 2024. Ons het weer die voorreg om te leer van Izak Coetzee wat ons leer oor die betekenis en plek van Christus in die Feeste wat ons Vader ingestel het. Daarna help Prof Wentzel Coetzer ons andermaal ontslae te raak van enige moontlike Generasie Bagasie wat ons weg hou uit ‘n lewe van oorwinning in Christus! Elizabeth Jordaan se vertelling oor die lewe en bydrae van Andrew Murray ook in ons Suid-Afrikaanse geskiedenis, bevat baie om oor na te dink en waarvan ons moet leer.
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 27 Des 2024

Kom stap gerus saam deur 'n stuk van Nostalgie-laan! Luister weer na Oom Willie Marais en Lisbe Visser uit die argief, ook Izak Coetzee en Elizabeth Jordaan wat vanjaar Vader se waarheid met ons gedeel het in Delf Steeds Dieper. Mag hierdie inhoud jou seën!
27 Dec 2024 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 13 Des 2024

Careen Visagie leer ons meer oor die invloed wat kos en spesifieke soorte kos soos suiker en gluten, op ons gesondheid het - maar meer nog, ons vermoë om te konsentreer en selfs te onthou. As ons regtig begeer om die stem van ons Vader suiwer te hoor, moet ons…
13 Dec 2024 1 hr 36 min

Delf Steeds Dieper - 6 Des. 2024

Derheta Du Rhaan is 'n dame wat mense begelei om in vrede en opregtheid, by hulle ware Self uit te kom. Sy kom gesels oor die heerlike gedagte "Wees goed vir jouself" - veral in hierdie dae. Hoe gemaak om nie die nuwe jaar in te gaan met die ou…
6 Dec 2024 1 hr 35 min

Delf Steeds Dieper - 22 Nov 2024

Baie mense beleef aan die einde van 'n jaar intense futloosheid, moegheid, tot in jou "bones" toe moeg!! Wat maak ons daarmee!? Prof Wentzel Coetzer gee raad met "uitbranding"! Luister en leer - dalk rus jy dan meer!! Elizabeth Jordaan vertel verder van die reuse invloed wat kosbare Andrew Murray…
22 Nov 2024 1 hr 32 min