Wenke vir speen van kalwers

--:--
Terwyl beesboere gereed maak vir die huidige kalfspeenseisoen, is deeglike voorbereiding die sleutel tot ’n gesonde en groeiende kudde. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dieregesondheidspesialis by die Beefmaster Groep, King Ramokala, oor die suksesvolle speen van kalwers en wenke vir die opkomende speenseisoen.
30 Jun 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Agbiz positief oor nuwe landbou ministerie

Die nuus oor die nuwe minister van landbou asook die ministeries wat voortaan geskei word, is ook goed deur die sakesektor ontvang. Agbiz hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo…
1 Jul 7AM 2 min

Agri SA verwelkom Steenhuisen aanstelling

Agri SA het die aanstelling van die nuwe landbouminister, John Steenhuisen, verwelkom. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotzé gesels oor die organisasie se indrukke…
1 Jul 7AM 3 min

John Steenhuisen oor nuwe landbourol

Die nuwe landbouminister, DA-leier John Steenhuisen, meen hoewel daar groot uitdagings op hom wag, dat die landbou-portefeulje baie vir Suid-Afrika se vooruitgang kan beteken. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels oor sy nuwe amp…
1 Jul 7AM 6 min

Rockman begin raakvat by landbou

Die nuwe Vrystaatse LUR vir Landbou het haar eerste week in die amp afgesluit met 'n seremonie waartydens 'n dosyn nuwe vlootvoertuie oorhandig is aan landbouvoorligtingsbeamptes om hul werk in die provinsie te vergemaklik. By die plegtigheid op Glen buite Bloemfontein, het Elzabé Rockman aan OFM Agri vertel, die departement,…
29 Jun 2AM 3 min