Vader se liefdevolle korreksie - Psalm 50 (Deel 2)

Loading player...
Psalm 50 gaan voort met 'n blik op Vader se hart. Luister saam na dié gesprek oor hoe ons Sy liefde en korreksie kan verstaan, ten spyte van die foute wat ons maak, en altyd kan staatmaak op Sy redding en liefde!
27 Jun 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min