Vrystaat RPO-Kongres Oorsig

--:--
Gedurende die Vrystaat RPO kongres gesels Johan Gunter met Lou van Reenen van Beefmaster gesels oor die uitvoermoontlikhede binne die rooivleisbedryf en dan ook met prof Frikkie Mare HUB van die RPO oor die plek en die rol van die RPO in die waardeketting en of voel hy dat biosekuriteit by ons boere voldoende is.
20 Jun 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

FairPlay Movement hou virtuele paneelbespreking oor landboukwessies in die nuwe regering se eerste 100 dae

Die plaaslike produsenteliggaam FairPlay het tydens ’n virtuele paneelgesprek landbousake in die eerste 100 dae van die nuwe regering bespreek. Die bespreking het gefokus op kritieke sektorale kwessies, insluitend werkskepping, bekostigbare hoender vir Suid-Afrikaners, die sukses van die bestaande Landbou meesterplan, en geleenthede vir die groei van swart besighede, insluitend…
29 Sep 11PM 7 min

Boere sit hand by ná sneeuval

Ongewone sneeuweer het afgelope naweek groot dele van die land getref, en landboubedrywighede tydelik in die Vrystaat gekniehalter. OFM Agri se Robyn Schutte vind meer uit.
24 Sep 11PM 3 min