#SlatDieSport - 20 Junie

Loading player...
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het 'n propvol program gehad en gesels met die volgende gaste:

Marinus du Plessis oor die o13 Cravenweek, Michael Horak van die Sharks oor Grant Khomo week in PE en Shanil Mangaroo van die Bulle en Charl Crous van die Verenigde Rugby Kampioenschap.

Luister gerus weer hier as jy die program gemis het.
20 Jun 2024 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 30 Januarie

Ons gesels met die Proteas en MI Cape Town se Corbin Bosch. Mario Solomon, kaptein van die SA meesters, vertel meer die komende krieket wêreldbekertoernooi vir mans bo 50.
30 Jan 39 min

#SlatDieSport - 23 Januarie

Ons bespreek MMA met die kampioenvegter Cameron Saaiman. Henk Lategan is terug nadat hy ‘n tweede plek in die Dakar veldtydren behaal het.
23 Jan 40 min

#SlatDieSport - 16 Januarie

Ons loer in by Nikki Caromba, wenner van die "World's Toughest Mudder". kompetisie. Graham Gerstch kuier in die ateljee en vertel oor oor die Pretoria Marathon.
16 Jan 35 min

#SlatDieSport - 12 December

Slat die sport - ons het gepraat met Dave Ussendorf oor die nedbank golf challenge asook dunhill cup en ook met Chris Morris oor die proteas toetse en eendag wedstryde teen pakistan
12 Dec 2024 36 min

#SlatDieSport - 05 Desember

Die veelsydige Eliz-Mari Marx van die Proteas kuier in die ateljee en die motorsport fundi Hendrik Verwoerd deel sy insigte voor die laaste naweek van die F1 wêreldkampioenskap.
5 Dec 2024 45 min