Romeine 1:20 - God openbaar in Marion Eiland

--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor haar gunsteling plek op aarde, Marion Eiland, en sy Rom 1:20 hom vir jou.
18 Jun 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: loof Hom in die storm

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Loof Hom in die storm” uit Hand 27:20
27 Jun 1AM 4 min

Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou?”
26 Jun 1AM 4 min