Ps Mark Taljaard: Bemoedig die wat bemoedig

--:--
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: bemoedig die wat bemoedig.
13 Jun 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53‬ "Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie."
25 Jun 11AM 4 min

Wynand du Preez - Geld is nie jou sekuriteit nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Geld is nie jou sekuriteit nie.” Uit Ps 62
25 Jun 10AM 4 min

Amanda de Stadler: Spreekwoorde uit die Bybel

Johann Els gesels met Amanda de Stadler. Sy is ‘n vertaler met nagraadse kwalifikasies in vertaling en dokumentontwerp. Ons gaan gesels oor Afrikaanse Spreekwoorde met ‘n Bybelse oorsprong.
20 Jun 10AM 16 min