Winterstres by ooie

--:--
Johan Gunter gesels soos gewoonlik op ‘n Vrydag skaapsake en OVK se John Melville gesles oor winterstres by ooie…
13 Jun 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Vrystaat RPO-Kongres Oorsig

Gedurende die Vrystaat RPO kongres gesels Johan Gunter met Lou van Reenen van Beefmaster gesels oor die uitvoermoontlikhede binne die rooivleisbedryf en dan ook met prof Frikkie Mare HUB van die RPO oor die plek en die rol van die RPO in die waardeketting en of voel hy dat biosekuriteit…
20 Jun 11PM 7 min

Stappe om te neem tydens brande

Johan Gunter gesels met Mafpa se Johan Breytenbach oor wat die eerste stappe is om te neem wanneer n brand ontstaan, hetsy by n huis of veld en hoe om op te tree wanneer mense tydens n brand in lewensgevaar is.
18 Jun 11PM 5 min