Jong agripreneur ‘n inspirasie vir jeug in landbou

Loading player...
‘n Graad 10-leerling aan Hoërskool President Steyn, is ‘n jong boer wat reeds sy merk in die landboubedryf maak.
12 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min