Kalaharistories: Die Slaapversteurder

--:--
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die slaapversteurder” uit Jak 4:7
6 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Wees waaksaam

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema uit Matt 24: 4 – 7, “Wees waaksaam”.
26 Sep 11AM 5 min

Ilsabe Spoelstra - Geloof en Gesondheid

Johann Els gesels met natuurwetenskaplike Ilsabe Spoelstra, oor gesondheid en geloof. Sy was spreker by die “Ek is wie God sê ek is” Inspirasie Oggend, en ons wou uitvind vanwaar die belangstelling in die tema?
25 Sep 10AM 17 min

Kalaharistories - Sawwe Knieë

HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë”…
26 Sep 11AM 6 min