Charne Swart is slegs die sesde Suid-Afrikaanse vrou wat die 800m in minder as twee minute voltooi het. Haar afrigter, Ilze Wicksell, was die eerste vrou wat hierdie mylpaal bereik het – reeds in 1983! Beide kampioene kuier vandag saam met ons in die ateljee. Verder gesels ons met Jaco…
Die Springbok slot en Vodacom Bulls staatmaker Ruan Nortje gesels met die Stephen en Jacques oor sy loopbaan en die groot stryd teen die Stormers. Die skole roei-kampioenskappe is om die draai en ons vind uit wat dit behels.
Ons gesels met John Downes, 'n atletiekskrywer en -afrigter, en hy lig sy mening oor al die wêreldrekords wat deesdae gebreek word. Taelyn Smith, 'n 17-jarige atleet met 'n blink toekoms, kuier by ons in die ateljee. En ons maak 'n draai by Robyn Searle, kaptein van die Titans-vrouekrieketspan.
Die beste Suid-Afrikaners in vanjaar se Midmar-myl kom kuier in die ateljee. Catherine van Zyl en Henré Louw gesels met ons oor hul sukses en deel ook so paar toekomsplanne. Dr. Jacques Faul van die Titans praat meer oor Titans en Bulls Legends krieketwedstryd wat volgende maand gaan plaasvind. Werner…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.