God is bo almal, en alles, verhewe!

Loading player...
Daar is groot krag daarin om God se Naam en Grootheid te besing, veral wanneer jy voel jy gaan deur 'n laagtepunt. Psalm 47 is een van daardie bemoedigende Psalms. Prys die Here vir Sy Grootheid, vêr verhewe bo enige tydelike laagtepunte wat ons mag beleef.
30 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 9)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 9) - Die Woord
15 Jan 53 min

Ps 119 (Deel 8)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 8) - Die Woord
8 Jan 54 min

Ps 119 (Deel 7)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 7) - Die Woord
1 Jan 47 min

Ps 119 (deel 6)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 6) - Die Woord
25 Dec 2025 53 min

Ps 119 (Deel 5)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 5) - Die Woord
18 Dec 2025 48 min