#SlatDieSport - 16 Mei

--:--
Stephen en Jaques ontvang vir sensei Justin du Plooy en gesels karate.
Ons loer ook in by Rhyno Smith van Benetton Rugby.
16 May Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 24 Oktober

Ons gesels met die Suid-Afrikaanse netbalspeler, Karla Pretorius, sowel as die talentvolle kolwer van die Proteas en Titans, Donovan Ferreira. Verder sluit Rhyn Swanepoel, bestuurder van die suksesvolle Boxer Atletiekklub, by ons aan in die ateljee om oor Glenrose Xaba se nuwe rekordprestasie te gesels!
24 Oct 35 min

#Slat Die Sport 17 Oktober

Stephen en Arnie ontvang die nuwe wêreldrekordhouers in die 400 x 100m aflos van Curro Hazeldean. Ons gesels ook met die Lions se ster kolwer, Mitchell van Buuren en ons hou jou op hoogte van die skitterende T20-Wêreldbeker halfeinstryd tussen Suid-Afrika en Australië
18 Oct 40 min

#SlatDieSport - 3 Oktober

Stephen en Arnie praat met die rugbyskrywer Mike Greenaway en dan hoor ons meer van die Olimpiese roei medaljewenner Bridgette Hartley.
3 Oct 38 min

#SlatDieSport - 26 September

Jacques en Arnie gesels met Jacques Faul van die Titans oor die T20 Challenge, SA krieket, Rassie Erasmus en meer
26 Sep 40 min