In stil wees en vertroue...regtig? Psalm 46

--:--
Wanneer dit voel of al die wiele wil afkom, en jou aarde in mekaar tuimel, hoe maklik is dit om regtig eenvoudig net stil te wees en te vertrou op die Here? En hoe 'doen' ons stil wees en vertroue op Hom...wat beteken dit? Psalm 46 bevat pragtige en kragtige sleutels wat jou kan help met jou wandel deur die stofpaaie van die lewe. Mag die Lewende Woord vir jou tot seen wees.
23 May Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 66

Müller en sy vrou Annie Crauwcamp gesels oor Ps 66
24 Oct 43 min

Ps 65

Müller Crauwcamp en Deon Gerber gesels oor Ps 65
17 Oct 46 min

Ps 64

Charles en Müller Crauwcamp bespreek Ps 64
10 Oct 49 min

Ps 63 - Ek bly altyd naby U

Wat beteken dit om naby God te bly...soms voel ons verwyder van die Here, maar is dit waar? Nooit! Hy is altyd naby ons, selfs al mag ons van tyd tot tyd, voel ons los Sy hand. Charles en Müller Crauwcamp bespreek Ps 63
3 Oct 49 min

Ps 62

Charles en Müller Crauwcamp bespreek Ps 62
26 Sep 47 min