Jaco Strydom: Gee die rou waarheid 'n kans

--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Gee die rou waarheid 'n kans."
21 May 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Sanet Deysel se Bergeboek

Janine van Niekerk gesels met ons eie Sanet Deysel wat alweer ‘n boek geskryf het, die keer oor die berge in jou lewe – en hoe jy en die Heilige Gees saam die berge skuif.
20 Jun 2AM 19 min

Huweliksfokus: Die waarde van huisvergaderings

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die waarde van huisvergaderings.”
19 Jun 1AM 4 min

Lynette Beer: Wanneer jy God soek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer jy God soek” uit Ps 42:2, Mark 10:27 en Hebr 11:6
20 Jun 1AM 5 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Marion Eiland

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor haar gunsteling plek op aarde, Marion Eiland,…
18 Jun 1AM 9 min