Vrystaat Landbou: 'n ingeskakelde landbouer, is 'n ingeligte landbouer

Loading player...
Vrystaat Landbou hoof-uitvoerende beampte, Gernie Botha, vertel meer oor die organisasie en hul werksaamhede.
13 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min