Taryn Hess vertel dat op Arendsvlei almal n donkerte binne kant het.
Loading player...
Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat ‘Arendsvlei’ se villain of all villains, Audrey, binne my wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess. Skakel elke Maandag tot Donderdag om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)