Gesondheidfokus: Verkoue en Griep - The Local Choice Apteek 10 Mei 2024

--:--
Met verkoue en griepseisoen op ons, wat is die algemene verskille tussen 'n gewone verkoue en die griep? Watter simptome kan mense gewoonlik verwag wanneer hulle 'n verkoue kry of griep opdoen, en hoe behandel ek dit?
Jacques van The Local Choice Apteke, George, Danabaai en Langeberg Mall gee meer inligting itv identifikasie en behandeling.
10 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024

Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het. Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel…
9 Oct 11 min

Moringa Active - 25 September 2024

Betaalde promosie - Gerda vertel meer van Moringa Active, waarom dit so voordeling is asook die verskil wat sy gesien het met skanderings. Luister gerus weer na die gesondheidsvoordele wat Moringa Active bied.
25 Sep 11 min

Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?…
7 Aug 9 min