Stuur U Lig en Waarheid - Psalm 43

Loading player...
Voel jy dalk of jy tans deur 'n donker tyd gaan? God se Woord het die antwoord. Mag hierdie Psalm jou pad verlig, jou denke verhelder, en jou hart bemoedig en versterk. Jy is kosbaar in ons Hemelse Vader se oë!
2 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min