Johnny Potsanyane swem lekker al die pad op Diepe Waters.

Loading player...
Johnny vertolk die rol van Tshepo, een van die sterswemmers by die Swartmarlyne. Hy het onlangs besluit om weer uit te reik na sy familie, en hy en sy nefie, Mohavi, het vinnig ‘n hegte band gevorm. Diepe Waters is Maandae tot Donderdae 18:00 op kykNET, DStv-kanaal 144. Dis ook beskikbaar op DStv Stream en Catchup.
1 May 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min