Belgiese koning op staatsbesoek, hernubare energie op die agenda

--:--
Kry die nuus soos dit breek.
30 Apr 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

ICC-aansoek is absurd - Bibi

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die aansoek vir sy inhegtenisneming as ʼn absurde en vals bevel verwerp. Die Internasionale Strafhof se hoofaanklaer, Karim Khan, vra dat lasbriewe uitgereik word vir Netanyahu en sy minister van Verdediging, Yoav Gallant, vir aksies in Gaza. Hy vra ook dat drie Hamas-leiers…
21 May 1AM 1 min

Ramaphosa neem kennis van uitspraak teen Zuma

President Cyril Ramaphosa sê hy neem kennis van die uitspraak deur die Konstitusionele Hof dat oudpresident Jacob Zuma nie aan die verkiesing mag deelneem nie. Dit volg ná sy skuldigbevinding aan en vonnis vir minagting in 2021. Die hof het bevind Zuma mag nie tot die Nasionale Vergadering verkies word…
21 May 1AM 1 min

Meisie, 15, oor en oor verkrag vir kos

‘n Gru-verkragtingsaak is op Khorixas aangemeld, waar ‘n Namibiese man gedurende verlede jaar ‘n 15-jarige meisie herhaaldelik verkrag het. Hy het haar blykbaar na sy huis toe gelok met die belofte van kos. Die kind het swanger geraak en geboorte geskenk aan ‘n baba-seun. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met…
21 May 1AM 1 min

Maak so met veldbrande die winter

Die droë seisoen is op hande, wat groot kommer wek oor die moontlikheid van veldbrande. Laas jaar hierdie tyd was daar 499 344 hektaar wat gebrand het sedert die begin van 2023. In 2021 alleen was daar 'n totale veldbrand van 3 miljoen hektaar regoor die land en in 2022,…
21 May 12AM 1 min

Tucna sê oor Amushelelo se vakbonde

Die arbeidsaktivis en NEFF-lid Michael Amushelelo het 'n streekskantoor in Kuisebmond in Walvisbaai geopen vir twee van sy vakbonde, die National Union of Retail Industry Workers of Namibia en Namibia Security Workers Union. Jeremiah Namalenga, die woordvoerder van die arbeidministerie, sê die National Union of Retail Industry Workers of Namibia…
21 May 12AM 1 min