KosMOS Fees was meer as net musiek

--:--
Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie Sanet Steenkamp was ‘n spesiale Kosmos-gas by die KosMOS Fees oor die naweek. Sy sê dit was meer as net ‘n fees maar ‘n geleentheid om ‘n taal te vier en met mense en geliefdes bymekaar te kom.
29 Apr 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Otji moet 'n verwysingshospitaal kry - goewerneur

Die nuwe Otjozondjupa verwysingshospitaal by Otjiwarongo wat ses jaar sou gebeur het en steeds nie begin is nie, al is daar geld begroot, bly in die nuus. Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua sê die hospitaal is nie ‘n luuksheid nie.
21 May 6AM 1 min

Verhouding tussen werkaansoeker en beskikbare pos is tot 100:1

Die Verkiesingskommissie van Namibië, ECN, het onthul dat hy 82 976 aansoeke vir die algemene registrasie van kiesers ontvang het, hoewel slegs 3 280 amptenare benodig word. Dit is nie ongewoon nie. Die statistieke-agentskap het 100 000 aansoeke vir 13 000 poste ontvang. Reeds in 2019, het meer as 3…
21 May 6AM 1 min

Namwandi bied kapitaal aan IUM-graduandi aan, mits sakeplan goed is

Die David Namwandi Trust sal kapitaal beskikbaar stel aan gegradueerdes met oortuigende entrepreneur-projekte wat die potensiaal het om te slaag en uit te brei. Dr. David Namwandi, stigter van die Internasionale Universiteit van Bestuur, het hierdie inisiatief tydens die universiteit se 20ste gradeplegtigheid aangekondig, waar sowat 2 302 studente gegradueer…
21 May 5AM 1 min

King is opgewonde om Wes-Indiese-eiland span te lei

Brandon King sê hy is opgewonde om die Wes-Indiese Eilande te lei, veral tuis. Die 29-jarige sal die Karibiese span aanvoer in die komende reeks van drie T20-wedstryde teen Suid-Afrika op Sabinapark in sy vaderland, Jamaika. Die eerste kragmeting vind Donderdag plaas. Die tuisspan se gereelde kaptein, Rovman Powell, speel…
21 May 5AM 1 min