Russe sal nie ontgin voor risiko vir besoedeling bepaal is nie

--:--
Die landbouminister Calle Schlettwein hou voet by stuk dat daar geen permitte sal wees vir Uranium One alvorens die besoedelingsrisiko aangespreek word. Oontginningsregte naby Leonardville is reeds in 2019 toegeken aan Rusland se Rosatom-filiaal maar die landbouministerie het egter die vereiste mynpermit weerhou. Schlettwein sê die maatskappy se onttrekkingsmetode kan dalk besoedeling veroorsaak:
19 Apr 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Swakop se strategiese plan tot 2027, vandag bekend

Die Swakopmund Munisipaliteit sal vandag sy strategiese plan vir 2022 tot 2027 by sy hoofkantoor bekend stel. Die hoogtepunte van die plan sal deur die munisipaliteit se uitvoerende hoof, Archie Benjamin, gelees word. Die munisipaliteit sal ook hul nuwe logo, handelsmerk en handelsmerkkleure bekendstel. Kosmos 94.1 Nuus het met die…
2 May 11PM 1 min

Gcaleka moet ondersoek instel na ANC se besteding van staatsfondse vir stemmery

Die DA het die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, gevra om 'n komitee te stig om die toenemende berigte oor die ANC-regering se misbruik van staatsfondse vir verkiesingsveldtogte te ondersoek. Die DA se nasionale woordvoerder, Solly Malatsi, verwys na onlangse voorvalle en klagtes, en beklemtoon buitensporige besteding aan geleenthede. Hy bevraagteken…
2 May 11PM 1 min

Hiervoor kan groenwaterstof gebruik word: Mnyupe

Groenwaterstof bly vandag in die nuus met Cleanergy Solutions Namibia se bekendstelling van sy fasiliteit in Walvisbaai. Die bekendstelling is in samewerking met CMB.Tech en die 0&L groep. Die fasiliteit sal een van die produsente van groenwaterstof wees. James Mnyupe, die groenwaterstof kommisaris, het by die geleentheid gepraat en het…
2 May 12PM 1 min

ActionSA loof uitspraak teen Rapport oor anonieme peiling

ActionSA verwelkom 'n uitspraak van die Persraad se appèlkomitee oor Rapport se anonieme verkiesingspeiling. Dit het bevind die koerant, News24 en City Press was verkeerd om nie die organisasie wat die peiling aangebied het te identifiseer nie, wat die Perskode oortree. Die party sê dit is 'n aansienlike oorwinning in…
2 May 12PM 1 min

Afrika se eerste salmplaas by Lüderitz bekendgestel

Lüderitz is tans aan die voorpunt van ontwikkeling in die land en sal na verwagting in die komende jare 'n ekonomiese opbloei beleef. Dit kan toegeskryf word aan die aflandige olie- en gas eksplorasie-aktiwiteite, groen-waterstof produksie sowel as inisiatiewe soos Benguela Blue Aqua Farming. Die see-plaas is Afrika se eerste…
2 May 11AM 1 min