
Huweliksfokus: Begin elke dag die vorige aand
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Begin elke dag die vorige aand.”