Wat maak jy as Kind van God met jou wonde en letsels?

Loading player...
Dra jy wonde en letsels in jou lewe? Weet jy dat God dit tot Sy eer kan en wil gebruik? Vanuit die dieptes van siekte, pyn, en verdriet, roep Dawid uit na die Here, en red Vader hom tot in die 'allerverste' toekoms! Mag die Woord vir jou tot seën wees.
18 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min