Sonop gaan Bos met wilde perde
Loading player...
'n Dragtige wilde perd merrie is Sondagaand in Kaapsehoop deur 'n motoris doodgery.
Andrea Fourie van die Kaapsehoop Wildeperdeforum sê die hele dorp het uitgesien na die koms van die vulletjie, omdat dié perde se bevolking aan't krimp is. Sy is bekommerd dat die wilde perde kan uitsterf as ons hulle nie beter oppas nie.