Sonop gaan Bos met Satara Plains
Loading player...
Die Kruger Untamed Satara Plains-seisoenale kamp in die Krugerwildtuin het ‘n vyfster-gradering ontvang virvolhoubaarheid tydens sy omgewings-oudit. Dit is die eerste konsessie in die wildtuin om 100% te vermag.
Kortom beteken dit dat wanneer die kamp afgeslaan word, daar geen koolstofvoetspoor agtergelaat word nie.
Lysta Stander, mede-eienaar van die Chiefs Tented Camp, wat 'n aandelehouer is in Kruger Untamed, gesels met Sonop Ontbyt.